Blossom reik uit na plaaslike vennote
Loading player...
Blossom Care het beduidend uitgebrei sedert hulle in September ‘n fabriek in Mataffin geopen het.
Die maatskappy vervaardig landwyd Joy Classic sanitêre dovekies, wat aangekoop en aan behoeftige skooldogters geskenk word.
Die fabrieke word ook deur vroue bedryf, wat hulle bemagtig en werk skep.
Ahmed Motara het vanoggend die Riverside Foundation toegespreek oor hoe sakeondernemings betrokke kan raak.
Hy sê dit is landwyd 'n baie groot probleem.