Geoloë tevrede met Makhonjwa-boorwerk
Loading player...
Boorwerk aan die Moodies-BASE Projek in die Makhonjwa-berge is goed op dreef.
Geoloë boor reeds verskeie maande in hierdie UNESCO Wêreld-erfenisgebied. Hulle hoop dat hierdie goed bewaarde rotsmonsters navorsers sal help om te bepaal hoe die aarde en lewe daarop gevorm is.
Phumelele Mashele sê hulle is baie tevrede met wat hulle tot dusvêr gevind het.