Rudi Nagel - 25 April 2022 - Luister na die Wind in die Wilgers

Loading player...
Rudi gee ons 'n kans om net stil te word, en die luister. Wat hoor jy?
25 Apr 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Getrouheid as Vrug van die Gees

In hierdie episode van die Motiveringsboodskap op Radio Disa en Radio Kaapse Kansel gesels Rudi Nagel oor getrouheid as een van die nege fasette van die vrug van die Gees uit Galasiërs 5:22-23. Hy verduidelik dat getrouheid nie iets is wat mens op die ingewing van die oomblik kan beoefen…
17 Nov 10 min

Sagtheid is nie Swakheid nie: Die Vrug van die Gees en Gentleness

In hierdie motiveringsboodskap op Radio Kaapse Kansel 729 AM gesels Rudi Nagel met Anton oor die vrug van die Gees uit Galasiërs 5:22–23 – die nege fasette van een vrug wat die Heilige Gees vir elke gelowige beskikbaar stel: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing. Hy…
3 Nov 9 min