
DEEL 1: Elvis Blue verruil sy kitaar vir hamers en spykers!
Loading player...
Die sanger en liedjieskrywer Elvis Blue skuif sy kitaar opsy vir hamers en bouplanne! In ’n splinternuwe nuwe VIA-reeks, Elvis B(l)ou, omskep Elvis en sy vrou, Chireze Hoogendyk, ’n 32-sitplekbus in ’n huis-op-wiele.