Nog twee stropers vasgetrek is KNP
Loading player...
Twee vermeende stropers bly tot 4 Mei in aanhouding, na hulle Vrydag in die wildtuin deur veldwagters aangekeer is.
Volgens die polisie het Patrick Nguntshane en Freddie Mahlaule die Krugerwildtuin in die Onder Sabie-omgewing uit Mosambiek betree.
Donald Mdluli sê hulle ondersoek ook hul wettige status in Suid-Afrika.