DA sê Thaba Chweu munisipale bestuurder is onreëlmatig in haar pos
Loading player...
Die DA in Mpumalanga het ‘n mosie ingedien om dringend ‘n spesiale raadsvergadering te belê oor die indiensnemingskontrak van die munisipale bestuurder in Thaba Chweu-munisipaliteit.
Raadslid Comfort Sibiya beskuldig die burgemeester, Friddah Nkadimeng, dat sy die raad mislei oor die aanstelling van Sphiwe Matsi.
Volgens die party toon korrespondensie van LUR vir samewerkende regering dat Nkadimeng reeds in Augustus aangesê is om haar kontrak aan te pas en is Matsi dus onreëlmatig in haar pos.