Anette Rheeder praat oor A.Vogel se produk "Echinaforce Sore Throat"

Loading player...
Anette Rheeder gesels oor A.Vogel se produk "Echinaforce Sore Throat Spray", die naam verklap baie, maar daar is goeie redes waarom jy juis hierdie sproei wil gebruik. "Echinaforce Sore Throat Spray" is beskikbaar by apteke, en ook by Dis-Chemen en Clicks. Vir meer inligting oor die produk en ons unieke reeks, besoek gerus ons webtuiste by www.avogel.co.za
4 May 2022 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel Multiforce

Estie Schreiber gesels hierdie week oor A.Vogel Multiforce, die nommer 1 alkaliese poeier in Suid-Afrika en Namibië. A.Vogel Multiforce is beskikbaar by jou naaste apteek. Vir enige navrae kan jy Estie per e-pos kontak by info@sanatural.co.za, of besoek www.avogel.co.za vir meer inligting.
7 May 4AM 11 min

Anette Rheeder gesels oor A.Vogel Echinaforce

Anette Rheeder gesels hierdie week oor A.Vogel Echinaforce – dié produk vir die voorkoming en/of behandeling van verkoues en griep. Kies A.Vogel Echinaforce in ‘n vorm van jou keuse: druppel, tablet, koutablet en die seerkeel sproei. Sonder voorskrif beskikbaar in jou naaste apteek. Jy kan haar per e-pos kontak by…
30 Apr 3AM 10 min

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel se Boldocynara

Dis Paastyd – 'n tyd van lam, soetpampoen, hot cross buns en hope sjokolade! Wie wil nou nie ’n lekker ete saam met familie en vriende geniet nie? Maar onthou, jou lewer – daardie stille helper – mag dalk net fluister vir bietjie ondersteuning. A.Vogel se Boldocynara is die antwoord!…
16 Apr 3AM 11 min