Dit is wat kuberkrakers, afpersers met jou data wil doen

Loading player...
ʼn Mens kan egter nie help om te wonder nie: wat maak ʼn Jan en San Alleman se private inligting dan nou so waardevol, wat kan kriminele daarmee doen, en kan ek en jy nog enigsins iets doen om ons inligting te beskerm? Maroela Media het onlangs met prof. Danny Myburgh hieroor gesels om hierdie vrae te beantwoord.
6 May 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min