Luister: Beste praktyke vir jou bejaarde brakkie

Loading player...
In dié podsending gesels dr. Jacqueline Hooton van die Pierre van Ryneveld-dierekliniek onder meer oor die versorging, mediese versekering en aanneming van bejaarde vierpotiges.
13 May 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min