Die polisie soek steeds na ses-jarige
Loading player...
Die polisie in Mpumalanga soek steeds na Bontle Mashiyane van Masoyi naby Witrivier wat sedert 30 April vermis word.
Volgens berigte is sy laas gesien in die geselskap van ‘n veroordeelde moordenaar wat op parool vrygelaat is.
Die Premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, het Saterdag saam met ander afgevaardigdes die vermiste ses-jarige se familie besoek.