Inskrywings oop vir Mev. Mpumalanga-kompetisie
Loading player...
Inskrywings is oop vir vanjaar se Mev. Mpumalanga-kompetisie.
Bernadine Swanepoel, die huidige houer van die Provinsiale Mpumalanga titel, sê dit is glad nie ‘n skoonheidskompetisie nie, maar gaan eerder oor die verskil wat vroue in hul gemeenskappe maak. Inskrywings sluit 3 Junie.