
Kommer oor tekort aan ambulanse in Mpumalanga
Loading player...
Die VF Plus in Mpumalanga het sy kommer uitgespreek na ‘n ambulans Sondagaand in Belfast gekaap is terwyl dit op ‘n noodoproep reageer het. Die ambulans is van sy enjin en ander onderdele gestroop.
Volgens Werner Weber is daar reeds 'n kritieke tekort aan ambulanse en opgeleide noodpersoneel in die provinsie, met 92% van inwoners wat van die 55 staatsambulanse afhanklik is.
Volgens Werner Weber is daar reeds 'n kritieke tekort aan ambulanse en opgeleide noodpersoneel in die provinsie, met 92% van inwoners wat van die 55 staatsambulanse afhanklik is.