Sekuriteitswagte vasgetrek wat gesteelde medikasie verkoop
Loading player...
Twee sekuriteitswagte wat by klinieke in Mpumalanga werk, is die week gearresteer vir oortreding van die wet op Medikasie. Khethiwe Moloi en Dumisani Mahlasela is beide gister borgtog van 3-duisend-Rand toegestaan in die Evander-hof.
Dit volg na die Valke 'n wenk ontvang het oor ‘n wag wat medikasie verkoop. By Mahlasela sê woning het hulle voorskrifmedisyne gevind, aldus kaptein Dineo Sekgotodi.
Die saak is uitgestel tot 14 Julie.