Tagtigs-musiek die agtergrond van Zirk se jongste roman

Loading player...
Van Morrison se “Spanish Rose”, Harry Nilsson se “Don’t forget me” en Creedance Clearwater Revival se “Wrote a song for everyone” is enkele van die liedjies op Zirk van den Berg se Spotify-speellys met die titel “Ober se mixtape”.
20 May 2022 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min