Vuurwapenveiligheid vir ouers

Loading player...
Maroela Media het in hierdie aflewering van ons gesprekreeks oor vuurwapenveiligheid by Ian Cameron, ʼn kenner van gemeenskapsveiligheid, gaan hoor hoe ʼn mens vuurwapens veilig in jou huis kan berg terwyl daar kinders in die omtrek is.
20 May 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min