Jeremy Loops wil weg baan vir SA kunstenaars in die buiteland

Loading player...
Die Engelse “Better Together”-sanger sê ook dat hy baie respek vir die Afrikaanse musiekbedryf het en gedwing word om die taal baas te raak nadat hy sy hart op ʼn Afrikaanse meisie verloor het.
30 May 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min