’n Gebed vir die Solidariteit Beweging

Loading player...
Hannes Noëth, uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand, het hierdie gebed vir die Solidariteit Beweging geskryf vir die dankdiens op 5 Junie tydens die Solidariteit Beweging se 120-jaar-feesviering. Rouel Beukes het voorlesing van die gebed behartig.
6 Jun 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min