
Pumas-kaptein sê die span is slaggereed vir hul Curriebeker-kragmeting teen die Griekwas
Loading player...
Die Pumas verwag 'n taai wedstryd Vrydag in hul bepalende Curriebeker-wedstryd teen die Griekwas. Die Laevelders benodig vyf punte om hul eerste halfeindronde in die toernooi te verseker. Afskop op Mbombela-stadion is van 7-uur na 6-uur vervroeg. Kaptein Willie Engelbrecht sê hulle verwag 'n taai wedstryd voor.