Mpumalanga man aangekeer na dubbele moord
Loading player...
‘n 32-jarige man is gister in Balfour aangekeer na ‘n 24-jarige vrou en haar twee-jarige dogter dood aangetref is in hul huis Maandag in Siyathemba informele nedersetting, Balfour.
Brigadier Selvy Mohlala sê daar is intussen bepaal die vrou is verwurg.
Haar vyf-maande oue baba is deur sy pa van die toneel verwyder en is ongeskonde gevind.
Die man sal aangekla word van moord en regsverydeling.