
Pumas vs. Griekwas: Hier is die wedstrydplan
Loading player...
Die Pienktruie moet Vrydag teen die Griekwas wen om deur te dring na die Curriebeker halfeindronde.
Hulpafrigter, Riaan Lamely, verklap hoe hulle beplan om die besoekers die loef af te steek.
Hulpafrigter, Riaan Lamely, verklap hoe hulle beplan om die besoekers die loef af te steek.