Vermeende reeksmoordenaar verskyn in Piet Retief
Loading player...
‘n 21-jarige man wat aan verskeie gevalle van moor den verkragting gekoppel word, verskyn na verwagting vandag in die hof in Piet Retief.
Nhlanhla Shabangu sal vir borgtog aansoek doen.
Hy is vroeg verlede maand in Dirkiesdorp aangekeer, na ‘n vrou se liggaam in die area gevind is.
Volgens die polisie het hy skuld beken en twee ander misdaadtonele aan hulle uitgewys.
Volgens brigadier Selvy Mohlala is hy tot dusver deur DNS met nog twee gevalle verbind.