Nog R60m geoormerk vir Jeug Ontwikkelingsfonds
Loading player...
Die premier van Mpumalanga, Refilwe Mtshweni-Tsipane, het vanoggend haar begroting vir die huidige boekjaar aan die wetgewer in Mbombela voorgelê vir goedkeuring.
Die Jeug Ontwikkelingsfonds is reeds op die been gebring om werkloosheid onder die jeug in die provinsie teen te werk, deur geld te bewillig vir hul ondernemings.
'n Verdere R60 miljoen is vir hierdie finansiële jaar geoogmerk.