
Johnny Louw - 15 Junie 2022 - Wees Sterk en Dapper
Loading player...
Die wêreld soek dapper mense; dapper mans wat die moeilike dinge doen en wat die regte dinge doen. Die mense inspireer ander om ook beter te wees!