Zantie Swanepoel - 22 Junie 2022 - Ons God van Verhoudings

Loading player...
Ons kan 'n kosbare verhouding met God hê; hoe wonderlik is dit?!
Maar die Vyand wil verhoudings verbreek, en ons moet opstaan en baklei vir hierdie verhoudings en hulle koester. Dalk moet ons ook vir iemand om vergifnis vra.
22 Jun 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Wanneer die Lewe Rigting Verander – 'n Boodskap van Hoop en God se Verbond

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit deel Zanti Swanepoel 'n bemoedigende boodskap vir almal wat voel dat die lewe rigting verander het – of dit nou deur teenkanting, teleurstelling, of onverwagte omstandighede is. Zanti herinner luisteraars aan die verbond wat God…
2 Sep 11 min

Die Krag van Teenwoordigheid – Om Net By Iemand te Wees in Moeilike Tye

In hierdie episode van die Get Up and Go Breakfast program op Radio Cape Pulpit gesels Zanti Swanepoel met aanbieder Anton Brink oor die krag van teenwoordigheid – die eenvoudige maar diepgaande gave om net by iemand te wees in hul swaarste oomblikke. Zanti deel die insig dat ons in…
26 Aug 11 min