
Johnny Louw - 22 Junie 2022 - Moeilike Tye Versterk Ons Geloof
Loading player...
Johnny deel 'n kragtige getuienis van 'n familielid wat baie moeilike tye ervaar, en hoe hy geestelik versterk was deur die tyd en hoe hy ander ook kan versterk en hulle geloof kan bou.