
Airlink Pumas hoop om die Curriebeker huis toe te bring
Loading player...
Die Pumas-span is vanoggend luidrugtig deur ondersteuners afgesien by Mbombela-stadion onderweg na Kimberley waar hulle môre teen die Griekwas speel in hul eerste Curriebeker-einstryd ooit.
Afrigter, MJ Mentz, sê hoop om die beker huis toe te bring.
Afrigter, MJ Mentz, sê hoop om die beker huis toe te bring.