
Nuwe boek onthul die oorlog teen stropery in die Krugerwildtuin
Loading player...
'n Nuut gepubliseerde boek, "Rhino Wars" vertel die aangrypende verhaal van SANParke se oorlog teen renosterstropery in die Krugerwildtuin uit die oogpunt van generaal Johan Jooste, wat die poging van stapel gestuur het.
Skrywer Tony Park sê hoewel dit lees soos 'n riller, is alles waar.
Skrywer Tony Park sê hoewel dit lees soos 'n riller, is alles waar.