Afrikaans vier 100 jaar as amptelike taal! 🇿🇦✨ Op Kopskuif gesels Giep van Zyl, nasionale koördineerder van Afrikaans 100, oor die geskiedenis, groei en viering van dié dinamiese taal—én hoe jy deel kan wees van die feesvieringe, projekte en kompetisies. Luister ook na Elias P. Nel se unieke verwerking van…
In hierdie episode van Kopskuif gesels ons met Petronel Fourie, projekbestuurder van Weet – ’n Afrikaanse aanlyn ensiklopedie en e-naslaangids vir leerders. Weet bied betroubare, kurrikulumgerigte inhoud wat leerders help met navorsing en skooltake in hul moedertaal. Kom hoor hoe hierdie platform toegang tot kennis verbeter, en hoe hul nuwe…
In hierdie episode van Kopskuif gesels ons met Dokka Swart oor Doen en Leer – ’n innoverende, holistiese program wat kinders help om lees, wiskunde en algemene leer op ’n speelse manier baas te raak. Die program gebruik visuele, ouditiewe en kinestetiese metodes om leer pret en toeganklik te maak…
Skakel op 19 April op Kopskuif in en luister hoe ds. Madelie Kruger op stil Saterdag gesels oor Paasfees. Lukas 24:6 “Hy is nie hier nie. Hy is uit die dood opgewek. Onthou hoe Hy met julle gepraat het toe Hy nog in Galilea was en gesê het: Die Seun…
In hierdie week se episode van Kopskuif gesels ons met Floris Voges, ’n sanger-liedjieskrywer van Bellville, Kaapstad, en finalis van Taalgenoot se Ruk en Rym. Floris deel die storie agter sy debuutalbum Paradysstof, wat tussen Augustus 2024 en Januarie 2025 vrygestel is en reeds meer as 100 000 strome op…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.