Lunch Punch: SD Heijns oor sy 12 ure Wêreldrekord-poging in touspring

Loading player...
SD Heijns is terug vir nog ‘n WÊRELDREKORDPOGING!
Op Saterdag die 2de Julie 2022 gaan SD Heijns weer probeer om nog ‘n springtou Wêreldrekord te verbeter.

SD sal probeer om die rekord te breek deur die meeste spronge oor ‘n springtou, die keer vir 12 ure aaneen… Die huidige rekord word gehou deur 'n New Yorker, Sella Rosa Rega wat staan op 100 364 spronge in 12 ure. Kom ons herhaal daai getal net gou weer…

SD het op 6 Mei 2022 die 8-uur-rekord, wat ook deur Rega gehou word, gebreek en die rekord met 1155 tot 71 185 geneem.

Sy volgende poging vind by Decathlon Sports Hub in Bryanston plaas, vanaf 8 die oggend tot 8 die aand.
30 Jun 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min