
Mpumalangaspan neem deel aan Winterspele in Stellenbosch
Loading player...
Die LUR vir onderwys in Mpumalanga, Bonakele Majuba, sê hy het die volste vertroue in die span van die provinsie wat hierdie week deelneem aan die Nasionale Winterspele by die Universiteit van Stellenbosch.
Die span bestaan uit skaak-, netbal en vlugbalspelers.
Woordvoerder, Gerald Sambo:
Die span bestaan uit skaak-, netbal en vlugbalspelers.
Woordvoerder, Gerald Sambo: