Indië bly steeds gevaarlik vir Christene

Loading player...
Vicky Kente, woordvoerder van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Maroela Media gesels oor die situasie van vervolgde Christene in Indië. Sy deel die inspirerende getuienis van twee Indiese vroue wat ten spyte van erge vervolging steeds hul Christenskap uitleef.
6 Jul 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min