Voltydse patrollies tree in werking op die Numbi-pad

Loading player...
Hi-Tech Witrivier is aangestel om met twee voertuie en gewapende wagte vandaf vandag voltydse patrollies op die gedugte Numbi-pad te ry. Verskeie aanvalle is die afgelope ruk aangemeld op hierdie pad, veral op besoekers aan die Krugerwildtuin wat dié hek gebruik. Linda Grimbeek van die Kruger-Laeveld-sakekamer sê dit word vir die volgende 12 maande deur die Toerisme-Sakekamer van Suid-Afrika befonds.
15 Jul 2022 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min