Estie Schreiber gesels met ons oor "Echinaforce" wat help teen verkoues en griep

Loading player...
Estie Schreiber gesels met ons die week oor verkoues en griep. Dit is siektes wat altyd saam met ons sal wees. So hoe kan jy jouself beskerm om dit nie te kry nie, en wat gedoen as jy wel siek is? Die produk is A.Vogel se "Echinaforce" vir jonk en oud. Dis is nou beskikbaar by apteke, Dis-Chem en ook Clicks. Vir meer inligting besoek www.avogel.co.za, of vir navrae stuur vir ons ‘n epos na info@sanatural.co.za
20 Jul 2022 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Marcel Theron gesels met Philip Shangadi

Philip Shangadi is 'n belowende atleet 🏅 wat gekies is om in Brasilië Namibië te verteenwoordig in gewigstoot💪🥇. Marcel Theron van Kosmos 94.1 🎙️ gesels met hom en vind bietjie meer uit oor die prestasie.
21 Aug 6AM 5 min

Marcel Theron gesels met Mike Bolhuis oor Veediefstal

Veediefstal bly 'n wesenlike probleem, plaaslik en elders. 🐄🚨 Watter raad het Mike Bolhuis teen veediefstal en stropery? 🕵️‍♂️⚖️ Bolhuis, 'n spesialis ondersoeker in ernstige geweld-, ekonomiese- en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1 tussen 11:00 en 12:00. 📻🕚
20 Aug 6AM 6 min

Anette Rheeder gesels oor Bio-Strath

Hierdie week vertel Anette Rheeder meer oor Bio-Strath – en hoekom dit ’n produk is waarvan elkeen kan baat vind. Bio-Strath is beskikbaar in vloeistof- of tabletvorm by jou naaste apteek. Vir produk- of gesondheidsnavrae kan jy gerus ’n e-pos stuur na info@sanatural.co.za – ons help jou graag verder!
20 Aug 4AM 11 min