Boekkeuse - 20 July 2022
Loading player...
Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder.
Ons fokus vandag op Herman Lategan se treffer memoire, Hoerkind, memoires van ‘n randeier, en twee debute – Celeste Fritz se digbundel, Verdeelde stand, en Carien Smith se prosadebuut, Bot. Marie Spruyt se roman, Droomboom, die memoires van Ben Viljoen, Die vloek van Levitikus en Emile Joubert se Krummels in my koffer. Plus nog Haas Das se ma, Louise Smit, se nuwe skepping, Felina Kat: geheime agent.