
'Ek het nie meer ‘n rede om te leef nie’, sê Kestell boer na gru-moorde
Loading player...
Die eienaar van ‘n plaas buite Kestell in die Vrystaat, Alheit Smit, sê hy het geen rede om meer te leef nie na die gru-moord op sy vrou en ses ander.