
Sisulu: Skole wat nie 50/50 wit en swart is nie moet sluit
Loading player...
Lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK), Lindiwe Sisulu, wil skole deregistreer wat nie ‘n 50/50-samestelling van swart en wit leerlinge het nie.