
Nienaber verwag desperate All Blacks
Loading player...
Die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, sê hulle verwag ‘n taai stryd vir volgende naweek se Rugbykampioenskapstoets teen die All Blacks in Mbombela.
Hy het tydens ‘n perskonferensie gister, na die span se oop oefening in Hazyview, gesê beide spanne is onder druk, maar het baie om voor te speel.
Hy het tydens ‘n perskonferensie gister, na die span se oop oefening in Hazyview, gesê beide spanne is onder druk, maar het baie om voor te speel.