Faf de Klerk begin Saterdag teen die Kiwis
Loading player...
Springbok-afrigter Jacques Nienaber het drie veranderinge gemaak aan die beginspan Saterdag teen Nieu-Seeland in Mbombela.
Die span is vanmiddag tydens 'n perskonferensie by Enmotweni aangekondig.
Faf de Klerk begin op skrumskakel en sal met Jaden Hendrikse roteer.
Cheslin Kolbe se gebreekte kakebeen is die enigste verandering weens ‘n besering. Kurt-Lee Arendse sal in sy plek op regtervleuel begin.
Besoek radiolaeveld.co.za vir die volledige span.