Opwindende buitelugskou in die hartjie van Pretoria

Loading player...
Die Tiger Wheel & Tyre SA 4x4 and Outdoor Show is om die draai en keer vanjaar terug na die Voortrekkermonument in die hartjie van Pretoria. Marius Opperman, organiseerder van dié geleentheid, het met Maroela Media gesels oor die propvol program én hoogtepunte waarna besoekers van dié skou kan uitsien.
5 Aug 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min