Premier vier Vrouedag môre in Balfour
Loading player...
Mpumalanga vier môre Vrouedag in Balfour. Premier Refilwe Mtshweni-Tsipane sal die hoofrede lewer oor die provinsiale regering se ekonomiese herleweingsinisiatiewe en maatreëls teen die hoë voorkoms van geslagsgebaseerde geweld in Mpumalanga.
Vanjaar is die Vrouedagtema die sosio-ekonomiese regte en bemagtiging van vroue vir verbeterde veerkragtigheid.
Die premier se woordvoerder, Sibongile Mkani-Mpolweni, sê dit is op die vooraand van die provinsiale Ekonomiese Beraad later die maand.