
Luisteraar gelos met R1-miljoen se skuld na verhouding eindig
Loading player...
Vandag op Breakfast with Martin Bester se confession session het luisteraars hulle stories gedeel van mense wat nog sekere van hulle eie items hou of nie wil terug gee nie.