
Man verkoop besittings om lewenslank saam met sy vrou te kamp
Loading player...
Craig Evans en sy vrou het 4 jaar terug besluit om al hulle besittings te verkoop en met 'n ou Ford bussie die pad te vat!
Hulle kamp en werk orals waar hulle ry. Volgens Craig vlieg selfs die klere soms!
Luister die volle potgooi hier!
Hulle kamp en werk orals waar hulle ry. Volgens Craig vlieg selfs die klere soms!
Luister die volle potgooi hier!