
Loufi vertel hoe "Loufi, flippen, Loufi" onstaan het!
Loading player...
Op Vrydag het Loufi saam Breakfast with Martin Bester gekuier en sy treffer 'Baas Van Die Plaas' opgetree. Hy het ook gepraat van sy nuutste enkelsnit en album.