Boesemvriende Janey en Waney laat TikTokkers skater

Loading player...
Met derduisende volgelinge op TikTok en Instagram, vermaak dié komiese duo sosialemediagebruikers met droë grappe wat getuig van ʼn jare lange vriendskap wat deur ʼn gedeelde sin vir humor gesmee is.
19 Aug 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min