
DA vra Groen Skerpioene om rioolwerke te ondersoek
Loading player...
Die DA het die Groen Skerpioene gevra om ondersoek in te stel na waterkwaliteit na die jongste groendruppel verslae bekend gemaak is.
Volgens Trudie Grovè-Morgan toon dit dat geen plaaslike owerheid in Mpumalanga riool na wense beheer nie.
Volgens Trudie Grovè-Morgan toon dit dat geen plaaslike owerheid in Mpumalanga riool na wense beheer nie.