DA verwelkom aarestasie van Theron Shongwe
Loading player...
Die DA in Mpumalanga het die arrestasie verwelkom van Theron Shongwe.
Die voormalige stadsbestuurder van Msukalikwa-munisipaliteit het Maandag saam met twee medepligtiges in die Ermelo-hof verskyn op klagte van bedrog, diefstal en oortreding van die wet op openbare finansiële bestuur. Shongwe is in Julie aangestel as die finansiële hoof in Emalahleni-munisipaliteit. Raadslid Aaron Khumalo sê die die party het sy aanstelling teengestaan omdat daar onreëlmatighede was met die aangestellingsproses.