Lizette Volkwyn werp lig op leuens in werkplek

Loading player...
’n Kollega met ’n los tong en lang neus kan enige werknemer en werkgewer grys hare gee. Die vraag bly egter: Hoe hanteer ʼn mens dit wanneer jy besef dat jou kollega alewig leuens vertel?
5 Sep 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min