Land Cruiser-fees se wiele weer aan die rol

Loading player...
Marius Opperman van Trio Events het in die ateljee met Maroela Media oor hierdie opwindende geleentheid, wat eerskomende naweek by die Sondela-natuurreservaat plaasvind, gesels.
5 Sep 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min