
Lunch Punch: Boeliegedrag en tienerselfdood word aangespreek in Die Val Film
Loading player...
Boeliegedrag en tienerselfdood word aangespreek in Die Val Film. Leandie Bräsler, AfriForum se bestuurder vir jeugleierskap, Rigard van Jaarsveld vertolk die rol van Stefan en Katelynn La Bonte is die filmregisseur. Hulle gesels met Francois oor hierdie sensitiewe, dog relevante onderwerp.