Plan met geraasbesoedeling in Nelspruit gemaak
Loading player...
‘n WhatsApp-lyn waar mense kan aanmeld presies waar hulle geraas ervaar sal eersdaags bekendgestel word deur die Kruger-Laeveld-sakekamer in 'n poging om die oorsprong presies te kan bepaal.
Linda Grimbeek van die KLCBT sê kuierplekke is al beboet en die hernuwing van die dranklisensies van gewoonte-oortreders sal opponeer, word, sowel as enige lisensies wat kuierplekke toelaat om na middernag oop te wees.